SpektrumSpektrum

Spektrum 29 Julie 2021

View descriptionShare
Owerhede is besig met omgewingsimpakstudies in die Ethikweni munisipaliteit nadat gifstowwe plaaslike riviere beland het. Ons kry reaksie op die hofbeslissing dat daar wysigings aan die reëls nodig is om die hoof van 'n Artikel-9-instelling te verwyder. Die Charlotte Maxeke hospitaal in Johannesburg sal eers oor twee jaar weer ten volle operasioneel wees. Suid-Afrikaners mag binnekort 'n deel van hulle pensioen onttrek om skuld te delg - is dit 'n goeie idee om dit te doen?
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,923 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,923 clip(s)