SpektrumSpektrum

Spektrum 27 April 2021

View descriptionShare
President Cyril Ramaphosa lewer sy Vryheidsdagtoespraak in Botshabelo in die Vrystaat, waar inwoners ook dreig om 'n stokkie te steek voor vandag se vieringe. Die uitbetaling van enige geld uit die Departement van Toerisme se ekwiteitsfonds is deur die hof belet.Die DA sê die regering moet oop kaarte speel oor die KARPOWER kragskepe. President Ramaphosa verskyn more voor die Staatskapingskommissie - wat kan ons van sy getuienis verwag?
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,926 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,927 clip(s)