SpektrumSpektrum

Spektrum 25 November 2020

View descriptionShare
Kommer heers oor die toenemende openbare skuldvlakke en die skuldlas op die plaaslike ekonomie. Die Oos- en Wes-Kaap het tans die meeste gevalle van Covid-19 - ons kry die jongste nuus oor die pandemie en hoe dit bestuur word. Die vakbond Nehawu hou môre optogte in al nege provinsies vir die aanstelling van gemeenskapgesondheidswerkers. Die SAUK sê die nuwe struktuur by die openbare uitsaaier kan nog verander.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,924 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,924 clip(s)