SpektrumSpektrum

Spektrum 23 November 2020

View descriptionShare
Adjunkhoofregter Raymond Zondo gaan strafregtelike aanklagte teen oudpresident Jacob Zuma lê. Ons kyk ook uit 'n regsoogpunt na wat volgende kan of moet gebeur met Zuma. Ons kry die jongste nuus oor die vergaderings tussen die SAUK-bestuur en vakbonde nadat die herstruktureringsproses by die openbare uitsaaier vasgeval het. Die Nasionale Vervolgingsgesag bevestig dat Ace Magashule se persoonlike assistent wel teen hom sal getuig.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,925 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,925 clip(s)