SpektrumSpektrum

Spektrum 2 Junie 2021

View descriptionShare
Die Spesiale Ondersoekeenheid gee terugvoer oor sy ondersoek na die verkryging van Covid-19 persoonlike beskermende toerusting. Dit blyk die einde van die pad te wees vir die Wes-Kaapse speurhoof, generaal-majoor Jeremy Vearey. Ons kyk na die impak wat sy afdanking kan hê. Eerwaarde Courtney Sampson het vir twee dekades lank verkiesings gereël in die Wes-Kaap. Ons praat met hom oor sy loopbaan. Die landbou-organisasie, SAAI, skop vandeesweek sy "steeds-geen-wapen"-veldtog af.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,926 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,926 clip(s)