In die program...
AMCU sê alle mynwerkers moet vir COVID-19 getoets word voordat hulle kan terugkeer na hulle werke toe.
'n Vakbond dreig om die Minister van Basiese Onderwys hof toe te sleep.Die Werkgewersorganisasie vir Haarkappery, Kosmetologie en Skoonheid, gaan voort met hulle hofaansoek om salonne landwyd te heropen.en inperkingsregulasies word in Nederland verslap.