SpektrumSpektrum

Spektrum 18 Mei 2021

View descriptionShare
'n Veiligheidswag wat 'n tiener doodgeskiet het toe hy 'n waarskuwingskoot tydens betogings afgevuur het, verskyn in die landdroshof in Bloemfontein. 'n Landbou-ekonoom sê debatte oor die impak van rooivleisproduksie op die omgewing moenie onderskat word nie. Die lugvaartbestuur-afdeling van die wapenvervaardiger, Denel, het aangekondig dat werknemers vandeesmaand slegs tussen 10% en 75% van hulle salarisse sal ontvang. 'n Interaktiewe argief van Afrikaanse media-inhoud,Nuuseum, sien die lig.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,923 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,923 clip(s)