SpektrumSpektrum

Spektrum 17 Junie 2021

View descriptionShare
Die Sol Plaatjie Munisipaliteit word beboet vir sy onvermoë om belangrike waterpompe te herstel. Gauteng se inwoners word aangemoedig om hulle te laat inent, selfs al het hulle nie SMS'e ontvang om afsprake te bevestig nie. 'n Man sterf nadat hy deur 'n tier aangeval is by die Seaview Predator Park in Gqeberha. Ons kry reaksie op die langverwagte ontmoeting tussen die Amerikaanse en Russiese presidente. Daar is geen einde in sig vir die loongeskil tussen Eskom en sy werknemers nie.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,899 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,899 clip(s)