Die wetsontwerp wat munisipaliteite toelaat om hul eie energie op te wek of aan te koop, is oopgestel vir openbare kommentaar - ons kry reaksie op die voorwaardes wat daaraan gekoppel word; Oudpresident Jacob Zuma en sy seun, Duduzane beweer in 'n video dagboek dat hulle albei in die verlede vergiftig is - Die video lok baie reaksie uit; en die polisie waarsku weer teen die verspreiding van vals nuus na gerugte dat die polisie beslag gelê het op kospakkies wat vir wit plakkerskampe bedoel is.....