Ouers dreig met regstappe teen die Gautengse onderwysdepartement. Ons praat met 'n kenner oor die drama met laat aansoeke by skole.
Die weerdiens reik 'n waarskuwing uit vir erge donderstorms in vyf provinsies en Donald Trump behaal 'n oortuigende oorwinning in die Iowa koukus. Ons bring vir jou 'n ontleding van die gebeure in die VSA.