SpektrumSpektrum

Spektrum 12 Mei 2021

View descriptionShare
Die regters wat op die Seriti-kommissie gedien het gaan ondersoek word, weens klagtes van wangedrag. Stakende werknemers van die Namibiese Uitsaaikorporasie het vandag 'n optog na dié land se parlement gehou. Die minister van polisie, Bheki Cele, vra om verskoning vir die vertraging van DNS-toetse by die polisiediens se forensiese laboratoriums. Ontevrede ANC-lede in die Dr. Kenneth Kaunda-streek in Noordwes dreig om 'n interdik te kry teen die tussentydse provinsiale komitee.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Spektrum

    1,941 clip(s)

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Social links
Recent clips
Browse 1,941 clip(s)