Afrikaanse Wikipedia is dié jaar 20 jaar oud. Die platform het boonop reeds 'n honderd en een duisend artikels gepubliseer, wat dit die grootste Afrika-taal op Wikipedia in Suid-Afrika maak. Dié aanlyn ensiklopedie word beskou as een van die bydraende faktore tot die ontwikkeling en voortbestaan van Afrikaans, veral as akademiese taal. Die platform se bestuurspan het boonop planne om ander dialekte van Afrikaans, veral Kaaps, op die platform te bemagtig.

Spektrum: Moontlikheid van hoër brandstofpryse in September
47:41

Spektrum: DA se Mark Burke reageer op aantygings
52:28

Spektrum: Sal jy mediese produkte gebruik waarvan die inhoud onseker is?
04:26