Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 13 November 2024

View descriptionShare

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
644 clip(s)
Loading playlist
Luister na ‘n heruitsending van Bettie Kemp se 2004-hoorbeeld oor Anjie Krog en haar ewe bekende ma, Dot Serfontein. In Johan Myburg se internasionale boekenuus stel hy ons voor aan die skrywer Rachel Cusk. Haar roman, PARADE, is pas met die Goldsmiths-prys bekroon. Jy kan ook meer uitvind oor Hanif Kureishi se outobiografiese boek, SHATTERED, wat handel oor ‘n val wat hom verlam gelaat het. Johan vertel ook meer oor GABRIEL’S MOON, ‘n nuwe roman uit die pen van William Boyd.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    644 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 644 clip(s)