Skrywers en BoekeSkrywers en Boeke

Skrywers en boeke 1 Mei 2024

View descriptionShare

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
616 clip(s)
Loading playlist
Nathan Trantraal gesels oor sy skryfwerk, en vertel meer oor DIE MAN WAT DIE KINNES VANG, sy jongste grafiese roman wat pas verskyn het. Hy praat ook oor die belangrike plek van Kaaps in die Afrikaanse letterkunde. Daar is meer inligting oor die Vryeweekblad Boekefees wat van 10 tot 12 Mei in Cullinan plaasvind, en die Afrikaanse skrywers wat vanjaar se Exclusive Books Homebru-lys gehaal het. Johan Myburg verduidelik wat die rede is vir die vlaag van kritiek teen PEN America, en jy kan uitvind wie op die kortlys is van die Women’s Prize for Fiction. Johan bring ook hulde aan die skrywer, John Barth, wat onlangs in die ouderdom van 93 oorlede is.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Skrywers en Boeke

    616 clip(s)

Skrywers en Boeke

n Program oor skrywers en digters en die boeke wat hulle skryf.
Social links
Recent clips
Browse 616 clip(s)