Skrumtyd op RSG
Jody Hendricks delf diep in die rugbynuus van die dag, ontleed verskeie aspekte van die spel, en praat met rolspelers om hulle insigte met luisteraars te deel.