Jody Hendricks delf diep in die rugbynuus van die dag, ontleed verskeie aspekte van die spel, en praat met rolspelers om hulle insigte met luisteraars…
30 clip(s)
Loading playlist
Die Cheetahs en die Goue Leeus pak mekaar op 7 September in Bloemfontein in die Curriebeker-eindstryd, nadat die Cheetahs die Haaie met 51 - 30 afgeransel het. Die Leeus het vroeër die Griekwas met 34 - 19 geklop. Oudspringbok Ruan Pienaar praat met Jody Hendricks.