SaterdagsprankelSaterdagsprankel

Wêreldverbruikersregtedag 2026

View descriptionShare

Saterdagsprankel

Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind meer uit oor fiksheid, pretaktwiteite vir die hele ge 
214 clip(s)
Loading playlist
Die tema vir Wêreldverbruikersregtedag op 15 Maart is VEILIGE PRODUKTE, SELFVERSEKERDE VERBRUIKERS. Die Ombud vir Verbruikersgoedere en -dienste berig dat klagtes oor aanlynaankope die grootste kategorie (19%) uitmaak van die 12 207 klagtes wat in 2024/2025 ontvang is. Die hoof van groepregsdienste by JustMoney, Sunette Ansara, verduidelik die wetlike verpligtinge vir aanlynhandelaars, en gee wenke indien jy probleme met aanlynaankope ervaar.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Saterdagsprankel

Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind mee 
Social links
Recent clips
Browse 214 clip(s)