Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind meer uit oor fiksheid, pretaktwiteite vir die hele ge…
219 clip(s)
Loading playlist
Johann Smith is 'n dosent in statistiek en data-analise by Akademia. Hy is ook ’n draaiboekskrywer wat onder meer vir deel van 7de Laan se skrywerspan was. Hy deel sy resep vir 'n voorgereg vir 'n braai.