Parys in die Vrystaat word vanjaar 150 jaar oud. ‘n Magdom nuwe dinge is daar aan die gang - 'n museumuitstalling, ‘n kunsuitstalling deur plaaslike kunstenaars, ’n pelgrimsstaptog, en ’n pretloop. Werda Visser van die toerismekantoor vertel van die die dorp.