Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind meer uit oor fiksheid, pretaktwiteite vir die hele ge…
196 clip(s)
Loading playlist
Die president het die afgelope week sy Staatsrede gelewer. Te midde van talle uitdagings en ‘n reuse waterkrisis in baie dele van die land was dit ‘n groot geleentheid vir die gaste om hulle beste voetjie voor te sit op die rooitapyt. SaterdagSprankel het vir Simon Rademan genooi om kommentaar te lewer op die modes en uitrustings wat geswaai en gedraai het buite Kaapstad se Stadsaal. Daar was uitspattige hooftooisels, hoë haarstyle, lae en lae materiale en alles wat jou kon verbaas.