SaterdagsprankelSaterdagsprankel

Durbanville Gemeente 1826 - 2026

View descriptionShare

Saterdagsprankel

Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind meer uit oor fiksheid, pretaktwiteite vir die hele ge 
196 clip(s)
Loading playlist
Die Durbanville Gemeente vier vanjaar hulle 200ste bestaansjaar. Aanvanklik is die kerkplaas en die dorpie wat begin ontwikkel het, Pampoenkraal genoem, en later weens verwarring deur die Sinode verander na Durbanville. Vanjaar se basaar op 7 Maart is ook geskep om daardie tema, Pampoenkraal, en die geskiedenis van die kerk te weerspieël. Elsje van Jaarsveld gesels met Andrew de Jager, jeugleier by die gemeente.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Saterdagsprankel

Reis saam met Sue Pyler-Slabbert deur die wêreld, bekendes se kombuise en snuffelmarkte, en vind mee 
Social links
Recent clips
Browse 196 clip(s)