Ruda geselsRuda gesels

Ruda gesels

View descriptionShare
Ruda het twee gaste: Carike Keuzenkamp en Rachelle Greeff. Carike het 'n vriendin se pa 'n guns gedoen en 'n ster geword – die pa was Jamie Uys, die guns 'n groepstoneel in Die Professor en die Prikkelpop. Rachelle was huisgebonde ná 'n moeilike geboorte. “Wat kan 'n mens doen as jy moet lê? Toe skryf ek maar,” sê sy.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ruda gesels

    16 clip(s)

Ruda gesels

Ruda Landman gesels met uiteenlopende Suid-Afrikaners oor hulle lewens, hulle lief en hulle leed. Di 
Social links
Recent clips
Browse 16 clip(s)