Ruda geselsRuda gesels

Ruda gesels

View descriptionShare
Ruda gesels met Amy Kleynhans, wat in 1992 ons eerste gekleurde mej. Suid-Afrika was. Sy vertel van Nelson Mandela se oproep om haar geluk te wens, en die jarelange vriendskap wat daaruit gegroei het; van haar ma, wat haar geleer het dat verandering 'n avontuur is; haar man, wat sy as vennoot en mentor beskryf; en van die nuwe huis op Franschhoek waar hulle nou met hulle vier kinders woon.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ruda gesels

    16 clip(s)

Ruda gesels

Ruda Landman gesels met uiteenlopende Suid-Afrikaners oor hulle lewens, hulle lief en hulle leed. Di 
Social links
Recent clips
Browse 16 clip(s)