Ruda geselsRuda gesels

Ruda gesels

View descriptionShare
Ruda se gas, Patricia de Lille, is pas herverkies as Kaapstad se burgemeester. Sy het in die jare vyftig op Beaufort-Wes grootgeword en via 'n vakbond by die PAC uitgekom. “One settler one bullet” het oorgegaan in onderhandeling. Sy onthou die eerste keer toe sy by Kodesa oorkant Pik Botha en Roelf Meyer gesit het; en later die wit kollega wat haar die parlement se reëls leer verstaan het. Haar storie is ons almal se storie.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ruda gesels

    16 clip(s)

Ruda gesels

Ruda Landman gesels met uiteenlopende Suid-Afrikaners oor hulle lewens, hulle lief en hulle leed. Di 
Social links
Recent clips
Browse 16 clip(s)