Ruda geselsRuda gesels

Ruda gesels

View descriptionShare
Ruda Landman gesels met Kay Karriem, die redaktrise van Kuier. Kay het voor 40 al drie beroertes gehad, maar niks kry haar onder nie. Sy is 'n mens op 'n missie om vir bruinvroue 'n platform van hulle eie te gee, waar hulle, soos sy sê, die hoofdis is, nie net bykos nie.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Ruda gesels

    16 clip(s)

Ruda gesels

Ruda Landman gesels met uiteenlopende Suid-Afrikaners oor hulle lewens, hulle lief en hulle leed. Di 
Social links
Recent clips
Browse 16 clip(s)