Assore Joburg Ope Muurbalkampoenskap

 

RSG Sport

'n Opsomming van die dag se sportgebeure.
421 clip(s)
Loading playlist
Die Assore Joburg Ope Muurbalkampoenskap het plaasgevind vanaf 20 - 24 Oktober 2026 in die Parkview Muurbalsentrum. Willem Pelser gesels met Suid-Afrika se twee voorste spelers, Dewald van Niekerk en Helena Hudson.