RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

ZUMA DRIES- Spektrum 3 Junie 2025

View descriptionShare

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raak. Brought to you SABC News.
590 clip(s)
Loading playlist

Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal het die aansoeke van voormalige president Jacob Zuma en die Franse wapenmaatskappy Thales van die hand gewys om alle aanklagte teen hulle te laat vaar. Die saak hou verband met beweerde korrupsie in die wapentransaksie van miljarde rande. Dries Liebenberg doen verslag 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 610 clip(s)