Die DA se Voorsitter van die Federale Raad, Helen Zille verduidelik hoekom n mosie van wantroue teen President Cyril Ramaphosa nie oorweeg word deur die DA nie, al is dit geregverdig weens die beweerde toesmeer van korrupsie en die afdanking van Adjunk Minister Andrew Whitfield.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25