Afriforum sê hy sal toesien dat die verkeerde benaming van die Nasionale Krugerwildtuin op Google maps reg-gestel word. 'n Onlangse soektog op Google se kaart toepassing dui die Nasionale Krugerwildtuin se naam nou as Skukuza Nasionale park aan. Dit is die naam wat deur die EFF in die Provinsiale wetgewer voorgestel het. Daar is slegs toestemming verleen deur die wetgewer om die moontlikheid van 'n naamsverandering te ondersoek - nie om die naam te verander nie. Ons praat nou met Marais de Vaal, van Afriforum...

Daar is niks nuuts omtrent die 'nuwe benadering' tot landelike veiligheid nie.
07:02

"Dit is die einde van Masemola as Polisiekommissaris"
07:19

Ministers moet nog verduidelik hoekom 'top up' betalings nie verklaar is nie.
07:03