Die leier van die Vryheidsfront Plus, dr Corné Mulder sê die Afrikaner-afvaardiging wat onlangs met die Amerikaanse regering vergader het, wou Afrikaners se belange beskerm deur die Amerikaanse regring te vra om druk uit te oefen op Suid-Afrika, om oplossings vir - onder meer - die onteieningswet te vind. Dr Theo de Jager, die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landbou-inisiatief, SAAI en die uitvoerende hoof van die Nasionale Werkgewersvereniging, Neasa, Gerhard Papenfus wat ook deel van die afvaardiging. Ons praat nou hieroor met die VF Plus leier, dr Corné Mulder.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25