Ses Suid-Afrikaners wie se vlug van Griekeland na Kaapstad na Dammam in Saoedi-Arabië weens die oorlog tussen Israel en Iran herlei is, kon hulle reis vanoggend weer hervat. Een van die ses is die joernalis Marzahn Botha wat vanuit Doha in Qatar met Monitor gespraat het...

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25