RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Skorsings is nodig terwyl "Mkhwanazi" ondersoek voortduur

View descriptionShare

So sê die voorsitter van die Portefeulje Kommitee oor die Polisie. die Kommitee is saam met 2 ander die taak gegee, deur die Speaker van die Parlement, om teen 23 Julie 2025, voorstelle te maak vir verdere aksie ten opsigte van die politieke bom wat hierdie week gebars het. Cameron sê dit is in die belang van die beskerming van die integriteit van die polisie diens asook die kabinet om sekere skorsings uit te voer, terwyl daar ondersoek ingestel word oor die KZN Kommissaris van polisie Nhlanhla Mkhwanazi  se bewering dat Minister Senzo Mchunu skuldig is aan inmengmening met die ontbindings proses van die politieke moorde taakspan, in die belang van n beweerde korrupte sakeman. 

 

 

 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 610 clip(s)