Iewers in die diepsee langs die Suid Afrikaanse kus skuil 'n middel teen kanker, en spesifiek leukemie. Ons praat met Ashley Johnson by die Department Bosbou, Visserye en die Omgewing oor die oseaannavorsing wat gedoen word en die skaars wurm wat die stryd teen kanker kan omkeur.

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25

Ramaphosa se Gautrein en sneltrein-plan moet vir nou eers net 'n droom bly
07:47

Pickitup belowe om binne 'n week hulle vullis-agterstand uit te wis
06:13