Die parlement se staande kommitee oor openbare rekeninge, Skoor het aangedui dat daar 'n dringende ondersoek na die finansiële bestuur van die Padongelukke Fonds moet wees. Die besluit is geneem nadat die fonds verkeerde en onvolledige inligting aan Skoor verskaf het oor sy sake. Die voorsitter van Skoor, Songeso Zibi, sê die direksie van die Fonds dink Skoor is 'n grap. Pieter de Bruyn, 'n bedryfsielkundige en medestigter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), wat reeds sedert 2014 as Voorsitter dien, verwelkom die besluit.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25