Ons vra wat gedoen moet word om 'n betroubare en doeltreffende Polisie Diens te skep uit die een wat tans in chaos gedompel is. Hoe bewerkstellig die regering, byvoorbeeld, spesialis eenhede wat bestaan sonder die invloed van korrupte politici en misdaad-sindikate. Ons vra ook wat die beste benadering is, sodat reg en geregtigheid geskied na die onthullings deur die KZN polisie kommisaris wat die Minister van polisie en senior leierskap in die diens betrek by inmenging in die belang van misdadige elemente.
Kommentaar:
Yusuf Abramjee - Teen Misdaad Aktivis
Jeremy Veary- voormalige hoof van die teen bende eenheid en die speurdiens in die Wes-Kaap.

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25

Ramaphosa se Gautrein en sneltrein-plan moet vir nou eers net 'n droom bly
07:47

Pickitup belowe om binne 'n week hulle vullis-agterstand uit te wis
06:13