Ons gesels met WIllie Aucamp van die DA oor hulle besluit om weg te bly van die voorgestelde nasionale dialoog en die beroep wat hulle op die burgerlike samelewing maak om ook so te 'boikot'. Ons kry ook ontleding oor die DA se volgehoue besluit om deel te bly van die Regering Van Nasionale Eenheid ten spyte van hul beleids geskille met die ANC.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25