RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Afriforum vs Mbalula: hier kom n ding!

View descriptionShare

Afriforum sou Woesndag  voortgaan met 'n media konferensie waarin hulle meer besonderhede sou verskaf  oor die sogenaamde Mbalula dossier - ten spyte van 'n brief wat aan hulle, deur die ANC sekretaris generaal Fikile Mbalula se prokereurs gerig is. Die burgerregte organisasie het laat verlede jaar reeds gesê hulle oorweeg privaat vervolving teen die destydse sport minister oor blybare onreelmatighede tydens sy termyn. Die  uitvoerende hoof van Afriforum Kallie Kriel het verduidelik. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 620 clip(s)