Groot welslae word gemaak met Kunsmatige Intelligensie in die sakewêreld, as dit kom by die afrigting van die jeug en ook diegene met entrepreneurskapsvaardighede. Professor Nicky Terblanche van die Universiteit Stellenbosch se Besigheidskool doen baanbrekerswerk in die veld en deel sy navorsing met ons...

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25