RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

'Kasinomics': Die Teenvoeter vir Werkloosheid.

View descriptionShare

Ons gesels met skyrwer GG Alcock en Akademikus  Dr. Harlan Cloete oor hoe die township ekonomie regoor die Afrika vastland en veral hier op tuisbodem reeds werkloosheid teen werk. As die impak van die informele sektor behoorlik in ag geneem word, dan lyk Suid Afrika se werklooosheids syfer dalk nie so sleg as wat weerspieël word nie. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 610 clip(s)