Ons gesels met skyrwer GG Alcock en Akademikus Dr. Harlan Cloete oor hoe die township ekonomie regoor die Afrika vastland en veral hier op tuisbodem reeds werkloosheid teen werk. As die impak van die informele sektor behoorlik in ag geneem word, dan lyk Suid Afrika se werklooosheids syfer dalk nie so sleg as wat weerspieël word nie.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25