'n Uitstalling van alle dinosourus fossiele en ander artifakte sal van Sondag af in die Golden Gate Nasionale park vertoon word. Dit is die eerste Dinosourus museum wat sy deure in die Vrystaat sal oopmaak. Die park bestuurder Paddy Gordon sê min mense is daarvan bewus dat die oudste dinosourus eiers in Golden Gate ontdek is...

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25