Al meer mense verkies om hulle nuus op sosiale media platforms te kry en om van toepassings wat video strooming gebruik, gebruik te maak eerder as tradisionele nuus media. Dit is volgens die Reuters Instituut se jongste digitale media verslag. Die verslag toon ook dat politici al meer van sosiale media gebruik maak as tradisionele media, wat hulle nie as vriendelik beskou nie. Die toename in gebruik het ook tot gevolg dat sosiale media smaakmakers eerder die openbare diskoers deesdae bepaalt Netwerk24 se ombudsman en media kenner Prof George Claasen deel sy ontleding van die tendens en waarsku steeds teen vals nuus...

Wins uit ‘n Ponzi-skema belegging is nie jou geld nie, dit is 'n opbrengs uit misdaad.
05:22

Dit is hoe die regering ons kan beskerm teen 'n groot brandstofprys-verhoging
08:04

Brandstofpryse gaan knyp midde van die oorlog
04:33