In die program: Die nasionale kommissaris sê hy is reg om die storm in polisie-geledere te trotseer, Outa gaan hof toe oor hoe die Johannesburgse Metro privaat-kringtelevisiekameras wil aanwend en daar is selfs nou 'n Barbie-pop met tipe een diabetes.

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25

Ramaphosa se Gautrein en sneltrein-plan moet vir nou eers net 'n droom bly
07:47

Pickitup belowe om binne 'n week hulle vullis-agterstand uit te wis
06:13