In die program: Die wind uit Suid-Afrika se seile ná aankondiging oor die VSA se handelstariewe, bewerings van grootskaalse korrupsie in die polisie bly in die kollig, en 'n Jong-rolprentmaker sweef nadat sy werk nou op die grootskerm te sien sal wees.

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25

Ramaphosa se Gautrein en sneltrein-plan moet vir nou eers net 'n droom bly
07:47

Pickitup belowe om binne 'n week hulle vullis-agterstand uit te wis
06:13