In die Program: Brian Molefe en Siyabonga Gama verskyn in die hof oor 'n omstrede Transnet-tender, sewe mans is doodgeskiet op die Kaapse Vlakte en die regering help
'n aantal dwelmslawe wat hulle lewe wil verander.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25