In die program: Daar is groot opskudding in die uMkhonto we Sizwe-party. Kaapse rampbestuurs-owerhede maak gereed vir nog swaar reën en ActionSA brul oor mediese hulp aan ongedokumenteerde buitelanders.

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25

Ramaphosa se Gautrein en sneltrein-plan moet vir nou eers net 'n droom bly
07:47

Pickitup belowe om binne 'n week hulle vullis-agterstand uit te wis
06:13