In die program: Nóg 'n omstrede ANC-Minister in die DA se visier. Aanlyn-dobbel noop owerhede om die dobbelwet deur 'n digitale lens te bekyk en 'n drie-en-tagtigjarige meesterstudent slaan 'n gesogte beurs los.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25