In die program: Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, sê hy kyk nou net vorentoe. Vloedslagoffers in die Oos-Kaap benodig dringend traumaberading en Suid-Afrika se Formule Een-droom kry vlerke.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25