In die program: 'n waarskuwing teen die oorweging om swaar vragmotors op sekere paaie te belet. 'n man is twee keer lewenslange tronkstraf asook 'n bykomende 45 jaar opgelê en Wes-Kaapse ouers het nog tyd om hulle kinders in te skryf.

SA se oliereserwes is vir nou, nog voldoende
08:28

Dit is hoekom jy glad nie moet raak aan jou aftreegeld nie
05:39

Die VSA se ondersoek na Amerika nie n bron van kommer nie maar Swart bemagting bly steeds die struikelblok
06:25