RSG Nuus en AktualiteitRSG Nuus en Aktualiteit

Brandpunt 17 Januarie 2025

View descriptionShare

Die Valke maak vordering in die ondersoek na die beweerde uitlek van matriekuitslae. Die uitkenning van die liggame van meer as 70 onwettige mynwerkers wat ondergronds by 'n verlate skag op Stilfontein dood is, sal deur middel van DNS gedoen word. Meer oor 'n uiters skaars Suid-Afrikaanse munt wat onlangs vir 'n rekordbedrag by 'n veilig verkoop is.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

RSG Nuus en Aktualiteit

'n Daaglikse oorsig en ontleding van plaaslik- en internasionale nuusgebeure en kwessies wat jou raa 
Social links
Recent clips
Browse 616 clip(s)